Maak jou maag vol!

Die spreekwoord lui: die pad na ‘n man se hart is deur sy maag. Menige mans sal saamstem. Net soos menige vroue seker sal saamstem dat die pad na ‘n vrou se hart dikwels ‘n kleiner klerenommer is? Maar hoe kry ek daardie hol kol vol?  Veral die hol kol wat gewoonlik gepaard gaan met […]

Read more ...

Versnel jou metabolisme met…

spices-red-chilies gecrop

‘n Bietjie chillie! Inderdaad is dit al wat nodig is. Net ‘n bietjie. Elke nou en dan. Navorsers in Australia het gaan kyk hoe chillie saam met kos mense se metabolisme affekteer en gesien dat, na ‘n maaltyd met chilli was nie net insulien vlakke laer as by maaltye daarsonder nie maar die insulienweerstandigheidsmerkers het […]

Read more ...

Mik jy vir zero insulien en insulienweerstandigheid?

Insulien is ‘n hormoon wat in die liggaam afgeskei word om te verseker dat die liggaam energie vanaf koolhidrate of suiker effektief kan opneem in selle en kan gebruik. Insulien word egter nie slegs afgeskei wanneer ons koolhidrate eet nie maar ook wanneer ons ander kossoorte eet – bv. proteïene. Die hoeveelheid insulien wat afgeskei […]

Read more ...

Afrikaans: Borskanker – kan jy jouself beskerm met kos?

Soos bespreek op RSG in Amore Bekker se Tjailatyd insetsel 3 Dinge… Drie dinge van borskanker Onthou – genetika speel, soos met meeste toestande, ‘n baie groot rol – en vroue met ‘n familie geskiedenis van borskanker moet ekstra aandag gee aan borsondersoek asook hulle dieet. Gereelde ondersoeke is belangrik en dan is daar 3 […]

Read more ...

Afrikaans: 3 Dinge om te help met jou dieet – wat werk!

Soos bespreek op RSG in Amore Bekker se Tjailatyd: Insetsel 3 Dinge Jy hoef nie swaar te kry terwyl jy dieet nie. 3 dinge wat jy kan doen in plaas van net swaarkry op jou dieetplan: 1. Hou jou maag vol – dit laat jou brein glo jy het genoeg gehad Met ander woorde: Eet […]

Read more ...

Afrikaans: Selluliet

Soos bespreek op RSG in Amore Bekker se Tjailatyd: Insetsel 3 Dinge ‘n Mens kan tereg vra – is daar iets wat werk? Selluliet affekteer tot soveel as 80 – 90 % van alle vroue. Verskeie behandelinge is beskikbaar – meesal in die vorm van rome en ander wat aangewend word en dan word laser […]

Read more ...

Afrikaans: 3 Dinge van VET wat jy moet weet – al het jy net ‘n magie…

Soos bespreek op RSG in Amore Bekker se Tjailatyd: Insetsel 3 Dinge Hierdie informasie is kardinaal vir u, meneer, u, mevrou en julle kinders! wat ‘n ekstra lagie saamdra…(dit sal dus maklik 50% van Suid Afrikaners wees…) 1. Die skaal sê vir mens niks oor jou vet nie. Mens moet kyk waar jou vet sit. […]

Read more ...

Afrikaans: Wat werk vir woelige kinders…?

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. Het jy geweet? 1. Honger maak kinders nukkerig en wild 2. Kinders wat dors is, verloor kop en kan nie dink nie 3. Wees een stap voor – hou kop en bly in beheer… Gebruik ons 3 wenke – soos bespreek op RSG se Tjailatyd – […]

Read more ...

Afrikaans: Is jou soettand regtig sonde?

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd (Laai gerus die aangehegte dokument onderaan die bladsy af indien u van lyn af wil lees of die informasie wil aanstuur vir iemand anders.) Meeste mense geniet soetigheid – sommige meer as ander – maar dis deel van menswees om soetigheid op ons tong te geniet. Moedersmelk is […]

Read more ...

Afrikaans: 8 Stappe vir BETER eet! No.1

Ons nuwe nuusreeks help lesers stap vir stap… Stap 1: Eet koolhidrate – nee – nie net suiker nie – koolhidrate! Wat is koolhidrate? Suiker en stysel – ook gesamentlik bekend as koolhidrate, word gevind in meeste voedsel van plantaardige oorsprong. Vrugte, groente, grane, sowel as melk. Die menslike liggaam kan nie werk sonder genoegsame […]

Read more ...

Subscribe to our newsletter