Afrikaans: Anti-boep – ‘n nuwe strategie!

Soos bespreek in Amore Bekker se tjailatyd op RSG. ‘n Boep is nie skadeloos nie. Die vet om mens se maag het ‘n lewe van sy eie. Dit stuur seine na die brein en liggaam wat mens honger, nukkerig en moedeloos kan maak. Dit maak mens se hormone deurmekaar. Dit maak mens lam en tam. […]

Read more ...

Afrikaans: Kosse wat mens lekker afkoel

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd Dis somer in sonnige Suid Afrika -… sommige mense geniet dit – en ander kry regtig swaar in die warm weer Waarom? – Ons nie almal op dieselfde manier aanmekaar gesit is nie – en die blote feit dat ons verskillende bloedgroepe het en verskillende gene dra – […]

Read more ...

Afrikaans: 8 Stappe vir BETER eet ! No. 2

Hoe gesond is jou ontbytgraan regtig? Het u geweet – meeste ‘kitsontbytgrane’ is werklik nie ‘gesond’ nie en kan bydra tot gewigsprobleme, konsentrasieprobleme by kinders en selfs siektes soos diabetes. Ja – inderdaad is hierdie gerieflike kits ontbytgrane nie altyd die beste opsie vanuit ‘n voedingsoogpunt nie. Het u geweet dat meeste sogenaamde “volgraanbrode” gemaak […]

Read more ...

Afrikaans: Rooivleis wat niks te doen het met cholesterol nie…

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. Daar is min dinge so lekker soos ‘n lekker gebraaide vleisie – veral gebraai oor die kole. Dit is deel van Afrikaans wees en dit is een van die dinge wat mense die meeste mis wanneer hulle die land verlaat…(moenie die land verlaat nie – braaivleis […]

Read more ...

Afrikaans: Melk – wondervoedsel of sondebok?

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG Melk – wondervoedsel vir almal of sondebok? 1. Melk is ‘n wonderlike bron van nutriënte. – 1 glas melk bevat net soveel protein soos 3 eetlepels maalvleis. – 1 glas melk voorsien rondom 25% van gesonde mense se daaglikse kalsium behoefte. – 1 glas melk het […]

Read more ...

Afrikaans: Kafeekos – wenke vir beter keuses…

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG 3 Dinge van kos uit ‘n kafee Dit gebeur – met sommige mense meer as met ander – dat mens rasend van die honger noodgedwonge by ‘n kafee moet stop om iets te koop om te eet. Sommige mense voel ‘n veer – en koop ‘n […]

Read more ...

Afrikaans: Vervolg: Eet beter – vir minder – dis moontlik!

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG Die eerste artikel waarin ons 3 dinge behandel het oor hoe om gesond te bly eet in hierdie tyd waarin alles so duur is, het baie gefokus oor hoe ‘n mens jou kop moet reghou. Die volgende 3 dinge is 3 baie praktiese wenke wat mens […]

Read more ...

Afrikaans: Eet beter -vir minder – dis moontlik!

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG Almal is dit nou eens – dit is nou broeke stywer vasmaak, beursies meer toeknyp en BAIE meer versigtig wees. Maar bekommernis bring mens nêrens nie – en ‘n boer maak ‘n plan. Goeie voeding bly nodig – maar dit help nie rand en sent klop […]

Read more ...

Afrikaans: Is jou kalsium supplement geldmors?

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG ‘n Onlangse publikasie van die vernaamde Universiteit HARVARD in die VSA werp nuwe lig op die minerale nutriënt kalsium. Kalsium is essensieël vir sterk bene en tande. Dit word dikwels aanbeveel dat veral vroue kalsium supplemente gebruik. Volgens die inligting vanaf die studie gedoen deur Harvard […]

Read more ...

Afrikaans: ….’n lekker dop

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG Eerste Ding: Dis goed om ‘n lekker glasie te geniet… Matige gebruik van alkohol kan ons help beskerm teen ontwikkeling van toestande soos diabetes – maar ook hartsiekte en beroerte. Dit is pas weer bevestig by die afgelope diabetes kongres in Chigaco (Junie 2008) waar die […]

Read more ...

Subscribe to our newsletter