Afrikaans: Lekker koffie

Soos bespreek op Amore Bekker se Tjailatyd op RSG ‘n kan, ‘n moet en ‘n moenie 1. Koffie kan baie goed wees vir ‘n mens – maar die mate waartoe mens koffie goed verdra word tot ‘n groot mate beïnvloed deur mens se inherente metabolisme. Sommige mense –ek noem hulle ‘stadiger’ metaboliseerders, doen regtig goed […]

Read more ...

Afrikaans: Aartappel, Patat en Pampoen

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG… Sommige kosse het in die volksmond ‘n ‘slegte’ naam as dit by ‘gesondheid’ kom – en pampoen, patat en aartappel word sommer saam gegooi en gebrandmerk as sleg … NIEMAND hoef hierdie drie voedingryke kosse – as deel van ‘n gesonde bord kos- uit te skakel […]

Read more ...

Afrikaans: Kry jy koud of geniet jy die winter? Wat vertel dit van jou metabolisme?

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG… Al gewonder waarom die koue winterlug sommige laat bibber en beef – en ander uit hul dop laat kruip en lewe kry? En tereg kan mens vra – wat het dit met kos te doen nie? Die antwoord op hierdie vraag is dat die manier wat […]

Read more ...

Afrikaans: Beter geheue

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG… 3 DINGE – OM TE weet – en te onthou – om te eet – vir beter geheue Geheue word beïnvloed deur baie komponente – ook deur dit wat ons eet. Sommige mense onthou beter as ander – maar mens kan baie doen om te sorg […]

Read more ...

Afrikaans: Belangrik vir ongebore babas

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. Dis lente – en saam met baie nuwe dinge – dink baie mense ook aan ‘n nuwe toevoeging tot hulle gesin. As daar ‘n vonkel in jou oog is met die gedagte aan ‘n kleinding – lees verseker verder… Eerste ding: Meeste mense is vandag bewus […]

Read more ...

Afrikaans: Kruie vir gesondheid en lekkerte…

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. 3 Dinge – uit jou tuin vir lekkerte en gesondheid Gesond-eet is vir sommige mense ingewikkeld – en vir ander baie vervelig. Kruie in kos is ‘n maklike manier om sommer altwee reg te kry – lekkerder en gesonder maaltye. Hierdie 3 gunstelinge groei maklik in […]

Read more ...

Afrikaans: 3 Dinge oor ‘n pakkie kitssop wat jy moet weet….

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. Meng ‘n pakkie bruin-uiesop… en so het vele ‘vinnige’ resepte hul oorsprong Maar wat is in hierdie sogenaamde sop… Volgens die etikette van hierdie soppe, kan die bestandele waaruit hierdie produkte saamgestel is as volg opgesom word: Stysel of meel Geurmiddels (byvoorbeeld beesvleisgeur) ingesluit suiker en […]

Read more ...

Afrikaans: Borskanker en kos

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. Verlede jaar se 3 dinge wat mens kan doen uit mens se kos- en kombuiskas oor borskanker het gehandel oor die feit dat ‘n lae vet, hoë vesel dieet nie noodwendig beskermend is nie, die beskermende effek wat groente en vrugte het en die gevaar wat […]

Read more ...

Afrikaans: Wonderlike medisinale asyn…

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. Asyn is veel meer as net bietjie surigheid… Asyn is so oud soos die berge – en is deel van die kookkuns van vele kulture. Die woord ‘vinegar’ is afkomstig van die Franse woorde ‘vin aigre’ wat suur wyn beteken. Die Afrikaanse woord is direk vanaf […]

Read more ...

Afrikaans: Stadig eet kan jou maer maak…

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. Eet stadig – jou ma het nie verniet gekerm nie… Onlangse navorsing het gepoog om te kyk of die aanbeveling – “eet stadig” – werklik enige waarde het. Die slotsom: mense wat vinnig eet en dan eet totdat hulle vol voel, verdriedubbel hulle kanse om oorgewig […]

Read more ...

Subscribe to our newsletter