Afrikaans: Is jy heeltyd moeg…

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. Chroniese Moegheid… Nee – nie die siektetoestand, maar die alledaagse ‘moegheid’ waarmee so baie mense worstel. Hoe dikwels hoor mens – ek kan nie my oë oophou na middagete nie… of ek raak saans voor die TV aan die slaap… Chroniese lam- en moegheid KAN dieetverwant […]

Read more ...

Afirkaans: GOEDVOEL kos

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. GOEDVOEL kos – is dit in jou kop of nie? Dis in jou kop – maar dis nie jou verbeelding nie… Sekere voedingstowwe het ‘n baie definitiewe effek op die chemiese balans in mens se brein. Hierdie chemiese stowwe kan beskryf word as die boodskappers wat […]

Read more ...

Afrikaans: Selluliet – daar is bietjie salf te smeer…

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. Seluliet affekteer tot soveel as 80 – 90 % van alle vroue. Dit word beskryf as “lemoenskil” of vet met ‘n maaskaasagtige voorkoms en word geassosieer met erge pyn – egopyn. Wees getroos susters – selfs die mees beroemde en maer sterre het ook selluliet. Eerstens, […]

Read more ...

Afrikaans: Oprah se dieetvoornemens

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. Dit is tradisioneel tyd om – vir sommige soos vir OPRAH – weéreens te probeer om gewig te verloor – en die opskrif op verskeie tydskrifte lui: Oprah: Hoe ek 20 kilogram gaan verloor… Oprah is baie braaf en verseker het sy min uitkomkans met die […]

Read more ...

Afrikaans: Sjokkelade

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. 3 Dinge – nuwe inligting oor sjokkelade Vroeër vanjaar het ons gesels oor sjokkelade – maar daar is nog goeie nuwe nuus… ‘n Oorsigartikel in die September uitgawe van die Suid Afrikaanse Joernaal vir Kliniese Voeding onderstreep weer – mens kan nie verkeerd gaan met GOEIE […]

Read more ...

Afrikaans: Meer eet!

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. 3 Dinge – hoekom mens eerder meer as minder behoort te eet… As jy miskien met ‘n gewigprobleem, diabetes of selfs cholesterol sukkel, maar van eet hou, lees verder… Eerstens moet mens meer eet – want anders is daar nie ‘n manier wat jy als gaan […]

Read more ...

Afrikaans: 15 maande se Beter Eet dinge

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. Die afgelope 15 maande se Beter Eet dinge het kos, dieet en gesondheidsonderwerpe gedek vanaf algemene miskonsepsies oor dieet, gewigsverlies, die Glisemiese Indeks en selfs ook somtyds waarskuwings oor kwessies soos supplemente of die gebruik van sekere produkte. Ander kere het ek gepoog om gewoon die […]

Read more ...

Afrikaans: NUUT ! Kook maklik BETER!

Verveeld met kosmaak? Weet jy nie meer wat om te doen nie en wat om nie te doen nie maar bly lief vir lekker eet? Beter Eet bied presies dít: Ons help jou beter eet, lekker eet, gesond eet en as jy moet – so eet dat jy nie hoef te dieet nie nie! Inkopies, […]

Read more ...

Sarie Sellulietprogram SPYSKAART

Almal se tyd is kosbaar – joune ook… Daarom hierdie spesiale aanbod – sou jy belangstel – in ‘n spyskaarvoorbeeld wat inpas saam met die Sarie/Betereet plan soos gepubliseer in SARIE Oktober 2009. Ek het ‘n eenvoudige ‘spyskaartvoorbeeld’ opgestel – gewoonlik net beskikbaar vir intekenare – wat gratis beskikbaar gestel word wanneer aangehegte vraelys voltooid […]

Read more ...

SHELL South Africa WELLNESS DAY

There’s no such thing as a ‘diet’ to lower blood cholesterol, blood sugar or for weight loss… Misinformation about food, nutrition and diet therapy abound…and this is where we would like to offer assistance to help people understand how simple changes in the type of foods we choose – can make a huge difference to […]

Read more ...

Subscribe to our newsletter