Afrikaans: Om die skade van lekker peusel by die braaivleisvuur te beperk…

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. 3 Dinge om die skade van lekker eet in die vakansie te beperk Meeste mense tel waarkynlik nie meer as so ‘n kilo of twee op gedurende die vakansie- en feestyd nie – maar ongelukkig is dit so dat mense wat reeds oorgewig is geneig is […]

Read more ...

Afrikaans: 3 Maklike ‘moenie doen nie dinge’ as jy wil maer word!

…wat ‘n groot verskil maak in jou gewigsverlies plan vir 2010 3 Dinge… Om nie te doen as jy dieet nie… Een Moenie jouself weeg nie! Vir meeste mense wat bietjie wil gewig verloor is die gedagte aan ‘n skaal genoeg om hulle in ‘n koue sweet te laat uitslaan. En gewis – hierdie ampere […]

Read more ...

Eet beter – en konsentreer beter!

‘n Gebrek aan spesifieke voedingstowwe kan konsentrasie en geheue kelder…hier’s ‘n paar wenke • Yster: Ystergebrek is veral maar nie uitsluitlik by meisies ‘n probleem. Ander simptome sal insluit moegheid, lustiloosheid en onvermoe om oefening vol te hou. • Essensiele Vette ‘n Gebrek aan essensiële vette soos omega 3 kan konsentrasie en breinfunksie beinvloed – […]

Read more ...

Afrikaans: Detoks – nodig of nie?

…of het jou derm en lewer moontlik net ‘n ruskans nodig. Hoe gemaak om van die ‘gif’ in jou liggaam ontslae te raak? 3 Wortels en ‘n kop kropslaai gevolg deur water – genoeg om die Oranjerivier te laat vloed -tesame met bottels vol allerhande goeters werk vir min. Ons liggaam is gemaak om gedurig […]

Read more ...

‘n Glasie wyn – oorsaak van borskanker?

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG ‘n Onlangse studie uit Amerika wys dat Post menoupousale vroue wat die ekwivalent van ‘n daaglikse glasie wyn (125 ml) gedrink het, het ‘n verhoogde insidensie van n sekere soort borskanker gehad. Heelwat vrae kan gevra word rondom enige wetenskaplike studie. Wat egter belangrik is, is […]

Read more ...

Wanted: 10 people who would like to ‘eat better’

I need your assistance please! Wanted: 10 people who would like to ‘eat betterwith me’ for the next 2 weeks to trial the summer ‘ EAT WITH ME’ programme. Dit werk so: Ek kook en eet – en vertel jou wat ek gekook het – en jy eet saam. Dit gaan nie oor ‘dieet’ nie […]

Read more ...

‘n Appel n dag – of is dit ‘n Avo ?

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG Inderdaad – die avo – n vrug naverwant aan kaneel en kamfer – het vele medisinale eienskappe. Gedurende die 80’s en 90’s is alle voedselvet gebrandmerk as ‘ gevaarlik’, vetmakend en ongesond. Gelukkig dui narvorsing die afgelope paar jaar al meer op die belangrikheid van vette […]

Read more ...

Stress maak vet!

(Attached Article in English) Gestress? en dit sluit in die stress wat jy ervaar as jy aan jou streng ‘ dieet’ dink…Dan is jou liggaam besig om adrenalien en kortisol af te skei. Adrenalien is ‘n streshormoon wat ‘oemf’ gee – sodat mens vinnig kan dink, hardloop, veg of spring oor ‘n muur en kortisol […]

Read more ...

Slim ‘kroek’ vir gesondheid – dieet ‘vrye’ wenke!

Lekker is lekker – maar kan gesonder, gewig en bloedsuiker vriendelik wees! Deftige Gestolde Italiaanse Nagereg/Vrugte Panna Cotta (Gestolde Nagereg) 10 – 12 Porsies 1 houertjie Clover lae vet room 250 ml volroom jogurt of vetvrye vanilla jogurt 8 Gelatien ‘ blare’ /velle 250 ml appel of bessiesap of vrugtepuree van keuse – nie pynappel […]

Read more ...

Tofoe (Tofu) – waat maak ek daarmee?

Hierdie oosterse stapel het vele voordele – vir vroue en mans Tofu is stapelvoedsel in Oosterse lande. In Suid-Afrika is dit bietjie minder beskikbaar en duur – maar in vergeleke met hoe maklik met R20 uithaal vir gemorskos – is dit nie onmoontlik om die ongeveer R45 ‘n week op jou gesondheid te spandeer. Waarom […]

Read more ...

Subscribe to our newsletter