Kan jy nie ophou eet nie?

Onbedaarlike lus vir soetgoed en koolhidrate? Hierdie behandeling werk! Onbedaarlike lus vir koolhidrate – soetgoed, stysel, suiker, chips ens. is dikwels die gevolg van wanorde in jou metabolisme – bloedsuiker en insulienvlakke. Hierdie behandeling (aangeheg) is ontwikkel op grond van wetenskaplike en voedingkundige beginsels om hierdie probleem aan te spreek. Dit werk! NS: Verlaagde serotinien […]

Read more ...

Afrikaans: Mors jy jou geld en gesondheid op Lite, lae GI, en lae vet produkte?

Veral in hierdie tye waar meeste mense maar moet geld omdraai… Meeste mense dink hulle doen goed wanneer hulle in plaas van die gewone produk, dié koop waarop “lite”, “LOW FAT” of “REDUCED” staan. Die vraag wat ons moet vra is: is hierdie produkte noodwendig beter? Om hierdie vraag te antwoord, moet ons eeste stop […]

Read more ...

Afrikaans: Die GI – wonderkuur of nog ‘n foefie?

Lae GI het Suid Afrika behoorlik soos ‘n koors betrek…maar een soort pilletjie help nie vir alle kwale nie… Die Glisemiese- of Glukemiese Indeks is ‘n waarde wat gegee word aan ‘n spesifieke voedselitem om ‘n indikasie te gee van hoe vinnig of stadig bloedsuikervlakke sal styg na ‘n maaltyd of na ‘n spesifieke voedselitem […]

Read more ...

Gesondheidsbewustes kan ook pastei eet!

So dikwels word aanvaar dat ‘gesonde’ kos vervelig, smaakloos en ‘opgekook’ is. Ja – baie tradisionele geregte is ryk en voorsien baie energie. Dit was per slot van rekening tot onlangs nog nodig aangesien die mensdom heelwat meer aktief was. Vandag sit baie van ons agter ons rekenaars, ry oral waar ons wil wees en […]

Read more ...

BeterEet goedgekeurde ‘kits’-dieet

As jy vinnig ‘n paar kilo’s wil afgooi. Kits!  – maar steeds gesond! Dit werk. BeterEet Goedgekeurde Kitsdieet  

Read more ...

Is jou dieet te suur?

Basiese Beginsels van ‘n Alkalies-As Eetpatroon (Die AS verwys na die ‘reste’ nadat die voedsel volledig verteer is) Die handhawing van liggaams pH word effektief beheer deur komplekse meganismes via o.a. die niere, lewer, maagsuursekresie en asemhaling. Voldoende voedingstowwe beïnvloed egter die effektiwiteit en gemaklikheid waarmee die liggaam hierdie balans hou. Hier is ‘n paar […]

Read more ...

Vir jou: meer alkaliese of meer suur kos?

Verskeie variasies bestaan t.o.v. van alkaliese en suur-as dieetaanbevelings. Die beginsel van ‘n balans in ons dieet – suur-alkaliese patroon is van breë belang. Dit is egter nie moontlik om presies te bereken hoe ‘n spesifieke kombinasie ‘n persoon se pH sal beïnvloed. Daar is ook verskeie variasies en verskillende lyste beskikbaar. Dit laat vrae […]

Read more ...

Hoeveel suiker is in die blikkie?

Verfynde suikerinname het drasties toegeneem die afgelope 100 jaar en dra by tot die groter wordende hoeveelheid mense wat sukkel met gewig en verwante siektetoestande. Gebruik hierdie maklike berekening om self te bepaal hoeveel suiker jou gunsteling drankie bevat! Hoeveel suiker is in die blikkie?  

Read more ...

Afrikaans: Eiers – wonderkos of sondebok?

Een Eiers is ‘n wonderlike bron van voedingstowwe – sommiges meen selfs dat eiers een van die mees volmaakte bronne van proteïene is – volmaak in die sin dat dit al die essensiële aminosure bevat. Tans – met veral vleis wat so duur is, is eiers ‘n bekostigbare bron van goeie kwaliteit proteïene. 1 Eier […]

Read more ...

Afrikaans: 3 Dinge van stysel – wat nie vet maak nie!

Soveel mense sê: Ek kan nie ophou brood eet nie – of as ek brood eet – word ek vet. Of dieselfde word gesê van aartappels en ander styselryke kosse. Wat is nou eintlik die storie? Suikers en stysel – soos gevind in meeste voedsel van plantaardige oorsprong (wat insluit vrugte, groente, grane en selfs […]

Read more ...

Subscribe to our newsletter