Stysel – vriend of vyand?

Alhoewel dit soms nodig is om stysel totaal uit die dieet te skakel vir terapeutiese doeleindes, is dit meesal genoeg om slegs te let op ‘beter’ styselopsies vir algemene gesondheid. Laai gerus hierdie ‘inkopie-gids’ vir beter styselkeuses af. Styselinkopiegids  

Read more ...

BeterEet 2 dag Detox ‘Kick Start’ jou gewigsverlies

Gewigsverlies se doodskoot is dikwels insulienweerstandigheid en gepaardgaande Hoë insulienvlakke. Hierdie EEN BLADSY KICK START’ projek sal jou BETEREET – 1 nommerkleiner projek laat afskop met stof!   2 Dag DETOKS vir 1 nommerkleiner  

Read more ...

Is jy HONGER omdat jy te min VET eet?

Navorsers aan die Universiteit van Maastrich bevind dat die ‘soort’ vet in ‘n maaltyd ‘n rol kan speel in hoe versadig mens voel. Die effek wat verskillende vetsure op versadiging kan hê, is getoets deurdat verskillende vetsoorte as deel van ‘n maaltyd vir 2 groepe mense gegee is. Observasies d.m.v. bloedtoetse asook wetenskaplike vraelyste is […]

Read more ...

Afrikaans: Is daar nog voedingstowwe in ons groente?

Dikwels hoor ‘n mens mens die stelling dat voedsels vandag nie meer dieselfde voedingswaarde het as ‘n paar jaar gelede nie. Die stelling is egter onwaar. Mense vra my ook dikwels of die groente in winterbredies – wat so lekker is as dit koud is – nog enige voedingswaarde het? Die antwoord lê in PHYTONUTRIËNTE […]

Read more ...

Altyd lus vir nog ‘n happie?

Small Chef Salad

Het jy al ooit gewonder waarom jy nog steeds honger is na die klein – maar ‘korrekte’ happie? En gedink oor redes  waarom die ‘kleinbordjie’ -dieet nie vir jou gewerk het nie? Honger en versadiging is heelwat meer kompleks as bloot die gedagteproses: ek moet nou ophou eet. Die proses van vertering begin reeds wanneer […]

Read more ...

Kosnuus in Afrikaans: Koffie

Inderdaad, koffiedrinkers mag moontlik langer lewe en meer gesond wees… Koffie word geassosieer met… *verminderde risiko vir diabetes *verminderde insidensie van lewersiekte *potensieel beskerming teen Parkinsons *koffie het ‘n moontlike effek teen osteoporose *koffie verminder moontlik die effek van veral sekere kankers. Neem in ag, sommige mense is meer sensitief en verdra koffie nie goed […]

Read more ...

‘n Lepel Olyfolie vir beter gesondheid!

Min mense is nie bewus van die gesondheidswaarde van olyfolie nie. Meeste mense besef egter nie in hoe mate gereelde – nee daaglikse gebruik – van olyfolie medisinaal van aard is nie. Feite oor olyfolie 1. Olyfolie is een van die belangrikste dieetbronne van mono-onversadigde vette. Anders as poli-onversadigde vette soos gevind in o.a. sonneblom […]

Read more ...

Afrikaans: Gesonde lekkernye vir kinders…en grootmense

Kinders hou van lekkernye – en as dit vakansie is, wil mens hulle graag so bietjie bederf – sonder om hulle gesondheid te bederf. Inderdaad kan mens beter eet – sonder om te ‘dieet’ – en steeds LEKKER eet. Om die effek van die suiker te verminder – gee dit net vir die hardlopers en […]

Read more ...

Afrikaans: KALMER kinders in ‘n kar…

3 Dinge vir kalmer kinders in ‘n kar Deel van enige uitstappie, veral as mens bietjie verder reis as om die blok – is natuurlik KOS EN EET! As mens ‘n kind se behoeftes rondom eet en eetgoed byreken by die beplanning van enige reis , kan mens net die lewe vir jouself – en […]

Read more ...

Afrikaans: Vrugtesap

Vrugtesap – gesondheid wat ook dors les – of gesondheidsrisiko? Dis somer – en soos dit warmer word, gryp mense meer na koue drinkgoed en sien mens oral mense teug aan koeldrank en vrugtesap. Onlangse navorsing gedoen aan ‘n Amerikaanse Universiteit het gewys dat veral vroue wat vrugtesap drink, ‘n verhoogde risiko het om diabetes […]

Read more ...

Subscribe to our newsletter