Afrikaans: Water drink

Is die aanbeveling 8 – 12 Glase water per dag gebasseer op gesonde wetenskap of nie? Meeste mense is bewus van dié aanbeveling – ongelukkig ongegrond – dat mens 8 tot 12 glase water per dag moet drink. Meeste mense kry dit ook nie reg nie! Beteken dit mens is minder gesond of dat mens […]

Read more ...

Afrikaans: Basiese Gesonde-Kos Inkopielys

Dis makliker om gesond te eet as daar gesonde kos in jou koskas is…  BeterEet Basiese Gesonde Inkopielys  

Read more ...

Afrikaans: Wenke om ‘maermaak’ sop te maak

Kies soveel groente wat bo die grond groei as wat jy wil – ten minste 500 g. Die uitsondering op hierdie reël is butternut, ertjies en mielies. Kies kleiner hoeveelhede groentes wat onder die grond groei bv. wortel/uie/patat/aartappel. Kies maer vleis bv. hoender/maalvleis/seekos of sopbene. (Onthou – kies vryloop want hierdie diere se vetsamestelling is […]

Read more ...

Afrikaans: Groente en Vrugte – die natuur se medisyne

Verskillende voedselgroepe voorsien verskillende voedingstowwe. Groente en vrugte is dié twee voedselgroepe waarvan die aanwesigheid of afwesigheid onbetwisbaar ons lewenslange gesondheid – sowel as die voorkoming van siektes, beïnvloed. Mens raak egter maklik ‘verveeld’ met groente en baie mense is nie lief vir groente nie. Groente vereis ook dikwels bietjie meer moeite om voor te […]

Read more ...

Geen-Meel-BeterEet-Brood vir gewigsverlies

Die moeilikste deel om hierdie broodtjie te maak is om die bestandele bymekaar te sit. Jy kan of die amandels en flassaad self fyn maak – gebruik ‘n koffie meul vir die sade en voedselverwerker vir die neute. Alternatief is die ‘meel’ beskikbaar by groter apteke en gesondheidsafdeling /gesondheidswinkels. * 1/3 koppie ‘ GOLDEN FLAXSEED’ […]

Read more ...

Hoeveel en watter soort stysel is gesond?

Styselkos is energie ‘dig’ – en het ‘n groter invloed op bloedsuiker en insulienvlakke as vet of proteine. Veral as mens wil gewig verloor, is dit belangrik om mens se styselporsie aan te pas. Die ‘soort’ stysel wat mens eet is kardinaal! Alle styselkossie is nie gelyk nie. GI –waarde is nie ‘n maatstaf van […]

Read more ...

Maak- vooruit -geen gemors -viskoekies

WITVISKOEKIES (24- 30 viskoekies) Gebruik kolwyntjie pannetjies om hierdie viskoekies te maak. Die resep lewer 24 viskoekies – 30 viskoekies. 2 Bokse bevrore stokvis (450 – 500 g x 2) Groot handvol pietersielie fyngekap 2 eiers 1 medium ui baie fyn gekap 100 g fyngdrukte gekookte aartappel 1/2 koppie olyfolie 1/3 teelepel sout Peper na […]

Read more ...

Probiotika aanvulling uit jou kombuis!

Vegetable Pickle

Gefermenteerde voedsel is reeds vir eeue deel van kulture om die wêreld se dieet. Miso uit Japan. Sauerkraut (suurkool) uit Duitsland. Kisri (Sorghum gefermenteerde pannekoeke) uit midde Afrika. Amasi (dikmelk) in Suid Afrika om maar ‘n paar te noem. Vandag eet meeste mense te min gefermenteerde kossoorte ten spyte daarvan dat die belang van probiotika […]

Read more ...

Vitamiene pille uit jou kombuis

Daar is egter ‘n maklike strategie om op ‘n koste effektiewe en lekker manier die voedingswaarde van jou dieet drasties te verhoog: Spruite. Spruite is ‘n ryk bron van vitamiene, minerale, anti-oksidante, ensieme wat spysvertering help sowel as proteïene vir die liggaam. Dit gee heerlike tekstuur en ‘kou waarde’ maar bevat heelwat minder koolhidrate as […]

Read more ...

Vitamiene-en minerale ryke Sjokkolade Muffins

Hierdie sjokkelade muffins neem slegs ‘n paar minute om voor te berei. Die resep is gluten en melkvry en is ook geskik vir mense wie koolhidrate in hulle dieet moet beperk. Die voedingsamestelling van hierdie muffins is sodanig dat hulle daagliks deel kan wees van ‘n BeterEet roetine. Hierdie muffins is ryk aan kalsium, magnesium, […]

Read more ...

Subscribe to our newsletter