Afirkaans: GOEDVOEL kos

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. GOEDVOEL kos – is dit in jou kop of nie? Dis in jou kop – maar dis nie jou verbeelding nie… Sekere voedingstowwe het ‘n baie definitiewe effek op die chemiese balans in mens se brein. Hierdie chemiese stowwe kan beskryf word as die boodskappers wat […]

Read more ...

Afrikaans: Selluliet – daar is bietjie salf te smeer…

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. Seluliet affekteer tot soveel as 80 – 90 % van alle vroue. Dit word beskryf as “lemoenskil” of vet met ‘n maaskaasagtige voorkoms en word geassosieer met erge pyn – egopyn. Wees getroos susters – selfs die mees beroemde en maer sterre het ook selluliet. Eerstens, […]

Read more ...

Afrikaans: Oprah se dieetvoornemens

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. Dit is tradisioneel tyd om – vir sommige soos vir OPRAH – weéreens te probeer om gewig te verloor – en die opskrif op verskeie tydskrifte lui: Oprah: Hoe ek 20 kilogram gaan verloor… Oprah is baie braaf en verseker het sy min uitkomkans met die […]

Read more ...

Afrikaans: Sjokkelade

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. 3 Dinge – nuwe inligting oor sjokkelade Vroeër vanjaar het ons gesels oor sjokkelade – maar daar is nog goeie nuwe nuus… ‘n Oorsigartikel in die September uitgawe van die Suid Afrikaanse Joernaal vir Kliniese Voeding onderstreep weer – mens kan nie verkeerd gaan met GOEIE […]

Read more ...

Afrikaans: Meer eet!

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. 3 Dinge – hoekom mens eerder meer as minder behoort te eet… As jy miskien met ‘n gewigprobleem, diabetes of selfs cholesterol sukkel, maar van eet hou, lees verder… Eerstens moet mens meer eet – want anders is daar nie ‘n manier wat jy als gaan […]

Read more ...

Afrikaans: 15 maande se Beter Eet dinge

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. Die afgelope 15 maande se Beter Eet dinge het kos, dieet en gesondheidsonderwerpe gedek vanaf algemene miskonsepsies oor dieet, gewigsverlies, die Glisemiese Indeks en selfs ook somtyds waarskuwings oor kwessies soos supplemente of die gebruik van sekere produkte. Ander kere het ek gepoog om gewoon die […]

Read more ...

Afrikaans: NUUT ! Kook maklik BETER!

Verveeld met kosmaak? Weet jy nie meer wat om te doen nie en wat om nie te doen nie maar bly lief vir lekker eet? Beter Eet bied presies dít: Ons help jou beter eet, lekker eet, gesond eet en as jy moet – so eet dat jy nie hoef te dieet nie nie! Inkopies, […]

Read more ...

Afrikaans: 3 Maklike ‘moenie doen nie dinge’ as jy wil maer word!

…wat ‘n groot verskil maak in jou gewigsverlies plan vir 2010 3 Dinge… Om nie te doen as jy dieet nie… Een Moenie jouself weeg nie! Vir meeste mense wat bietjie wil gewig verloor is die gedagte aan ‘n skaal genoeg om hulle in ‘n koue sweet te laat uitslaan. En gewis – hierdie ampere […]

Read more ...

Afrikaans: Detoks – nodig of nie?

…of het jou derm en lewer moontlik net ‘n ruskans nodig. Hoe gemaak om van die ‘gif’ in jou liggaam ontslae te raak? 3 Wortels en ‘n kop kropslaai gevolg deur water – genoeg om die Oranjerivier te laat vloed -tesame met bottels vol allerhande goeters werk vir min. Ons liggaam is gemaak om gedurig […]

Read more ...

‘n Appel n dag – of is dit ‘n Avo ?

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG Inderdaad – die avo – n vrug naverwant aan kaneel en kamfer – het vele medisinale eienskappe. Gedurende die 80’s en 90’s is alle voedselvet gebrandmerk as ‘ gevaarlik’, vetmakend en ongesond. Gelukkig dui narvorsing die afgelope paar jaar al meer op die belangrikheid van vette […]

Read more ...

Subscribe to our newsletter