Tofoe (Tofu) – waat maak ek daarmee?

Hierdie oosterse stapel het vele voordele – vir vroue en mans Tofu is stapelvoedsel in Oosterse lande. In Suid-Afrika is dit bietjie minder beskikbaar en duur – maar in vergeleke met hoe maklik met R20 uithaal vir gemorskos – is dit nie onmoontlik om die ongeveer R45 ‘n week op jou gesondheid te spandeer. Waarom […]

Read more ...

Groentesap vir detoks en gewigsverlies

Heerlik, maklik, goedkoop en SUPERGESOND! Hierdie groentesap voorsien heelwat van die voedingstowwe wat nodig is om die liggaam te help om sy eie ‘detoks’ of skoonhou prosesse aan die gang te hou. BeterEet™ Detoks Groentesap  

Read more ...

Dokter jou verkoue en griep natuurlik

Hande vol pille is dikwels onnodig – as mens so bietjie aandag gee aan jou dieet Verskeie studies bevestig die belangrikheid van vitamiene en minerale om mens se immuunsisteem optimaal te laat werk. Sonder ‘n sterk immuunsiteem, sal mens natuurlik soveel meer vatbaar wees vir kieme! Virusse en bakterie sal heerlik baljaar en sorg dat […]

Read more ...

Afrikaans: Nuwe informasie oor Vitamiene C!

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG. Askorbiensuur (of vit. C) is waarskynlik een van die nutriënte naas kalsium waarvan meeste mense bewus is. Baie mense neem vit. C aanvullings – veral wanneer dit begin winter raak – om te help keer dat mens verkoue of griep kry. Jammer om die borrel te […]

Read more ...

Voel jou hele lyf suur?

Sooibrand? Suur smaak in jou mond? Spysverteringstelsel kla? Jou suurbalans is moontlik nie optimaal nie. Hierdie BETEREET rate gaan jou nie noodwendig jou suurprobleem ‘ regmaak ‘ nie – maar sal al help. Sooibrand, seer gewrigte, onvermoë om gewig te verloor… 1. Oppas vir ‘n dieetpatroon wat alle koolhidrate uitskakel. 2. Maak ‘n punt daarvan […]

Read more ...

Gee braaivleis jou plooie?

Dis nie onmoontlik nie! Dit kan klink na ‘n lawwe vraag maar is heelwat minder verregaande as wat dit klink….behalwa as die vuur net nooit reg wil brand nie…dan’s dit natuurlik die oorsaak van die plooi op jou voorkop. Die term ‘ glycation’ of kom ons noem dit GLUKOSERING verwys na die verbinding wat ontstaan […]

Read more ...

Hoe ‘gesond’ is jou ontbyt?

Is jy ook ‘n slagoffer van goeie bemarking? Ontbyt is waarlik die belangrikste ete van die dag. Die afgelope paar dekades het heelwat mites ontstaan oor ontbyt: 1. Dit moet pap/graankos gebasseer wees 2. Eiers gee cholesterol – daarom is dit nie ‘n goeie ontbyt nie 3. Lae GI brood is so gesond dat mens […]

Read more ...

Afrikaans: Beter breinfunksie

Soos bespreek op RSG in Amore Bekker se Tjailatyd: Insetsel 3 Dinge Gedrag, geheue, en selfs gemoed word beïnvloed deur verskillende nutriente in jou dieet. 3 dinge (daar is meer) wat noodsaaklik is vir goeie breinfunksie en ook geheue: 1. Omega 3 Vette Omega 3 vet is ongelooflik belangrik vir die brein. Breinontwikkeling van die […]

Read more ...

Kan jy nie ophou eet nie?

Onbedaarlike lus vir soetgoed en koolhidrate? Hierdie behandeling werk! Onbedaarlike lus vir koolhidrate – soetgoed, stysel, suiker, chips ens. is dikwels die gevolg van wanorde in jou metabolisme – bloedsuiker en insulienvlakke. Hierdie behandeling (aangeheg) is ontwikkel op grond van wetenskaplike en voedingkundige beginsels om hierdie probleem aan te spreek. Dit werk! NS: Verlaagde serotinien […]

Read more ...

Afrikaans: Mors jy jou geld en gesondheid op Lite, lae GI, en lae vet produkte?

Veral in hierdie tye waar meeste mense maar moet geld omdraai… Meeste mense dink hulle doen goed wanneer hulle in plaas van die gewone produk, dié koop waarop “lite”, “LOW FAT” of “REDUCED” staan. Die vraag wat ons moet vra is: is hierdie produkte noodwendig beter? Om hierdie vraag te antwoord, moet ons eeste stop […]

Read more ...

Subscribe to our newsletter