Afrikaans: Die GI – wonderkuur of nog ‘n foefie?

Lae GI het Suid Afrika behoorlik soos ‘n koors betrek…maar een soort pilletjie help nie vir alle kwale nie… Die Glisemiese- of Glukemiese Indeks is ‘n waarde wat gegee word aan ‘n spesifieke voedselitem om ‘n indikasie te gee van hoe vinnig of stadig bloedsuikervlakke sal styg na ‘n maaltyd of na ‘n spesifieke voedselitem […]

Read more ...

Hoeveel suiker is in die blikkie?

Verfynde suikerinname het drasties toegeneem die afgelope 100 jaar en dra by tot die groter wordende hoeveelheid mense wat sukkel met gewig en verwante siektetoestande. Gebruik hierdie maklike berekening om self te bepaal hoeveel suiker jou gunsteling drankie bevat! Hoeveel suiker is in die blikkie?  

Read more ...

Afrikaans: Eiers – wonderkos of sondebok?

Een Eiers is ‘n wonderlike bron van voedingstowwe – sommiges meen selfs dat eiers een van die mees volmaakte bronne van proteïene is – volmaak in die sin dat dit al die essensiële aminosure bevat. Tans – met veral vleis wat so duur is, is eiers ‘n bekostigbare bron van goeie kwaliteit proteïene. 1 Eier […]

Read more ...

Afrikaans: 3 Dinge van stysel – wat nie vet maak nie!

Soveel mense sê: Ek kan nie ophou brood eet nie – of as ek brood eet – word ek vet. Of dieselfde word gesê van aartappels en ander styselryke kosse. Wat is nou eintlik die storie? Suikers en stysel – soos gevind in meeste voedsel van plantaardige oorsprong (wat insluit vrugte, groente, grane en selfs […]

Read more ...

Stysel – vriend of vyand?

Alhoewel dit soms nodig is om stysel totaal uit die dieet te skakel vir terapeutiese doeleindes, is dit meesal genoeg om slegs te let op ‘beter’ styselopsies vir algemene gesondheid. Laai gerus hierdie ‘inkopie-gids’ vir beter styselkeuses af. Styselinkopiegids  

Read more ...

Afrikaans: Is daar nog voedingstowwe in ons groente?

Dikwels hoor ‘n mens mens die stelling dat voedsels vandag nie meer dieselfde voedingswaarde het as ‘n paar jaar gelede nie. Die stelling is egter onwaar. Mense vra my ook dikwels of die groente in winterbredies – wat so lekker is as dit koud is – nog enige voedingswaarde het? Die antwoord lê in PHYTONUTRIËNTE […]

Read more ...

‘n Lepel Olyfolie vir beter gesondheid!

Min mense is nie bewus van die gesondheidswaarde van olyfolie nie. Meeste mense besef egter nie in hoe mate gereelde – nee daaglikse gebruik – van olyfolie medisinaal van aard is nie. Feite oor olyfolie 1. Olyfolie is een van die belangrikste dieetbronne van mono-onversadigde vette. Anders as poli-onversadigde vette soos gevind in o.a. sonneblom […]

Read more ...

Afrikaans: Gesonde lekkernye vir kinders…en grootmense

Kinders hou van lekkernye – en as dit vakansie is, wil mens hulle graag so bietjie bederf – sonder om hulle gesondheid te bederf. Inderdaad kan mens beter eet – sonder om te ‘dieet’ – en steeds LEKKER eet. Om die effek van die suiker te verminder – gee dit net vir die hardlopers en […]

Read more ...

Afrikaans: KALMER kinders in ‘n kar…

3 Dinge vir kalmer kinders in ‘n kar Deel van enige uitstappie, veral as mens bietjie verder reis as om die blok – is natuurlik KOS EN EET! As mens ‘n kind se behoeftes rondom eet en eetgoed byreken by die beplanning van enige reis , kan mens net die lewe vir jouself – en […]

Read more ...

Afrikaans: Vrugtesap

Vrugtesap – gesondheid wat ook dors les – of gesondheidsrisiko? Dis somer – en soos dit warmer word, gryp mense meer na koue drinkgoed en sien mens oral mense teug aan koeldrank en vrugtesap. Onlangse navorsing gedoen aan ‘n Amerikaanse Universiteit het gewys dat veral vroue wat vrugtesap drink, ‘n verhoogde risiko het om diabetes […]

Read more ...

Subscribe to our newsletter