‘n Appel n dag – of is dit ‘n Avo ?

Soos bespreek in Amore Bekker se Tjailatyd op RSG Inderdaad – die avo – n vrug naverwant aan kaneel en kamfer – het vele medisinale eienskappe. Gedurende die 80’s en 90’s is alle voedselvet gebrandmerk as ‘ gevaarlik’, vetmakend en ongesond. Gelukkig dui narvorsing die afgelope paar jaar al meer op die belangrikheid van vette […]

Read more ...

Stress maak vet!

(Attached Article in English) Gestress? en dit sluit in die stress wat jy ervaar as jy aan jou streng ‘ dieet’ dink…Dan is jou liggaam besig om adrenalien en kortisol af te skei. Adrenalien is ‘n streshormoon wat ‘oemf’ gee – sodat mens vinnig kan dink, hardloop, veg of spring oor ‘n muur en kortisol […]

Read more ...

Tofoe (Tofu) – waat maak ek daarmee?

Hierdie oosterse stapel het vele voordele – vir vroue en mans Tofu is stapelvoedsel in Oosterse lande. In Suid-Afrika is dit bietjie minder beskikbaar en duur – maar in vergeleke met hoe maklik met R20 uithaal vir gemorskos – is dit nie onmoontlik om die ongeveer R45 ‘n week op jou gesondheid te spandeer. Waarom […]

Read more ...

Afrikaans: Lae vet of Lae GI nie die beste manier om gewig te verloor nie…

Glo dit al dan nie…dit is duidelik die tendens in voedingnavorsing tans. Inderdaat loop soveel mense rond en wonder waarom hulle dan steeds sukkel met hulle gewig. Lae vet, lae GI word mos as die antwoord op al jou gewigsprobleme voorgehou. Kundiges in die mediese- en voedingsveld spreek hulle dan ook dikwels skerp uit teen […]

Read more ...

Lose 20 kilos very fast!

Unbelievable but true! This is worthwhile knowing about. Please download the attached document. Please also forward to any friends that might be interested. Lose 20 kilo’s in one week Verloor 20 kilo’s binne een week  

Read more ...

Lose 20 kilos very fast!

Unbelievable but true! This is worthwhile knowing about. Please download the attached document. Please also forward to any friends that might be interested. Lose 20 kilo’s in one week Verloor 20 kilo’s binne een week

Read more ...

Groentesap vir detoks en gewigsverlies

Heerlik, maklik, goedkoop en SUPERGESOND! Hierdie groentesap voorsien heelwat van die voedingstowwe wat nodig is om die liggaam te help om sy eie ‘detoks’ of skoonhou prosesse aan die gang te hou. BeterEet™ Detoks Groentesap  

Read more ...

Kan jy nie ophou eet nie?

Onbedaarlike lus vir soetgoed en koolhidrate? Hierdie behandeling werk! Onbedaarlike lus vir koolhidrate – soetgoed, stysel, suiker, chips ens. is dikwels die gevolg van wanorde in jou metabolisme – bloedsuiker en insulienvlakke. Hierdie behandeling (aangeheg) is ontwikkel op grond van wetenskaplike en voedingkundige beginsels om hierdie probleem aan te spreek. Dit werk! NS: Verlaagde serotinien […]

Read more ...

Afrikaans: Die GI – wonderkuur of nog ‘n foefie?

Lae GI het Suid Afrika behoorlik soos ‘n koors betrek…maar een soort pilletjie help nie vir alle kwale nie… Die Glisemiese- of Glukemiese Indeks is ‘n waarde wat gegee word aan ‘n spesifieke voedselitem om ‘n indikasie te gee van hoe vinnig of stadig bloedsuikervlakke sal styg na ‘n maaltyd of na ‘n spesifieke voedselitem […]

Read more ...

BeterEet goedgekeurde ‘kits’-dieet

As jy vinnig ‘n paar kilo’s wil afgooi. Kits!  – maar steeds gesond! Dit werk. BeterEet Goedgekeurde Kitsdieet  

Read more ...

Subscribe to our newsletter