Verskeie variasies bestaan t.o.v. van alkaliese en suur-as dieetaanbevelings.

Die beginsel van ‘n balans in ons dieet – suur-alkaliese patroon is van breë belang. Dit is egter nie moontlik om presies te bereken hoe ‘n spesifieke kombinasie ‘n persoon se pH sal beïnvloed. Daar is ook verskeie variasies en verskillende lyste beskikbaar. Dit laat vrae ontstaan oor die wetenskaplike akuraatheid van sommige bronne. Dit laat twyfel onstaan of dit sinvol is om in die detail verstrengel te raak.

Dit moet ook in ag geneem word dat, soos met meeste dieetaanbevelings, daar altyd ‘n mate van individuele variasie sal week. Een handskoen sal nie vir almal perfek pas nie.

Wat egter wel mag nodig wees in gevalle waar mense regtig ‘ suur’ is, is ‘n terapeutiese ‘DETOX’ met spesifieke supplementasie van minerale om die suur/basis balans te herstel.

Die formule kan slegs bereken word na deeglike ondersoek van verskillende simptome, dieetgeskiedenis, uriene en speeksel pH meting en soms self bloedtoetse.

Probeer gerus die BETEEET DETOX plan as vertrekpunt of kontak die spreekkamer vir ‘n afspraak of maak gebruik van die telefoniese gesprek opsie op http://www.bettereat.net/services/

Suur Alkalies As Koslys